S1E6_Palliatiewe Sorg: Gesprek met Dr Leana Spies en Dr Corli Marx
Dr Leana Spies en Dr Corli Marx, wat in die Suid-Kaap praktiseer, gesels oor palliatiewe versorging en wat dit werklik behels. Luister saam om meer te ontdek oor hoe hierdie sorg fokus op lewenskwaliteit, hoe dit verskil van tradisionele hospice, en watter ondersteuning beskikbaar is vir pasiënte in die Suid-Kaap.