S1E3_Ervarings van die Sorgnooddiens in Groenkloof met Susan van Vuuren
In hierdie episode gesels ons met Susan van Vuuren, lid van die Groenkloof Glen Huiseienaarsvereniging vir Sorg, oor die gemeenskap en hoe die Sorgnooddiens werk. Sy deel insigte oor die rol van die diens en die impak daarvan op inwoners.