S1E2_Die Groenkloof Stigting in aksie: Paul Kruger deel insigte
Paul Kruger, voorsitter van die Groenkloof Stigting, gesels oor die Stigting se projekte en werksaamhede in Groenkloof. Luister saam om te ontdek hoe die Stigting bydra tot die gemeenskap en ’n verskil maak in die lewens van inwoners.